click

Date: 3/7/2008

Die 3 bome . . . .

Daar het eenmaal drie bome in n woud gegroei. Soos dit maar in die lewe gaan het elkeen sy drome, en so het hierdie bome hulle drome vir die toekoms staan en bespreek toe die eerste boom se: Ek wil eendag n pragtige houtkis word, gevul met allerhande kosbare edelstene en goud en silwer. Kyk, my pragtige graveerwerk en my deftige versierings sal mense in verwondering na my laat kyk. Die tweede boom se droom was om n manjifieke skip te word: Konings en magtige heersers sal op my dek staan en na al die uithoeke van die aarde reis, en almal sal veilig voel in my stewige struktuur.


Blogs
Main