click

Date: 4/11/2010 1:19:01 AM
Nickname: Amjdup
Comment: Wyse en ware woorde my vriend. Wens almal kan dit raaksien . . En di balke uit hul oe uithaal en di kleiner dinge raaksien. Gods liefde vi jo en mag jy duisende mense aangryp soz vi my, want da teveel haat en te min opregte christene met n rein hart. Dun so voort mwah

Date: 1/28/2010 9:05:41 AM
Nickname: cuttler
Comment: ja ek stem met jou saam mens mut verder kyk as net die krummels en ek dink oersoonlik jy is n man met n diep in bors soos oubaas sou se ne

Return to blog
Blogs
Main