click

Date: 12/27/2012 8:05:48 AM
Nickname: Rien
Comment: Dankie dit is iets wat ek na gesoek het

Date: 12/27/2012 8:00:10 AM
Nickname: Oubaas
Comment: Join me on facebook at: http://m.facebook.com/groups/57350209896?view=group

Date: 1/28/2010 9:29:03 AM
Nickname: cuttler
Comment: dit is wonderlike waar woorde en ja ons moet God altyd eerste stel al dun ons dit ni

Date: 5/7/2008 7:39:48 PM
Nickname: Shamby
Comment: Dankie vir hierdie wyse woorde,want ek voel dat die Here ons nie verlaat het nie,maar ons het die Here verlaat,as dit goed gaan met ons dan vergeet ons party keer van HOM maar as dit sleg gaan dan roep ons na HOM.Ons moet 'n verhouding het met GOD en HOM 1ste die Here in ons lewe aanroep.

Date: 2/12/2008 11:35:57 AM
Nickname: hanna08
Comment: Pragtige woorde, gaan dit vanaand met my selgroep deel.

Date: 2/10/2008 1:52:18 PM
Nickname: Oubaas
Comment: Psalm 50v15 : Roep My aan in die dag van benouheid: Ek sal jou uithelp, en jy sal my Eer.

Date: 2/10/2008 7:35:22 AM
Nickname: nitenurs
Comment: wonderlike woorde

Return to blog
Blogs
Main