Date: 3/28/2012 4:44:17 AM
Nickname: Gawie
Comment: Is jy op facebook? Sluit aan by ons blad Donkies vir Jesus asb.
Date: 1/28/2010 10:14:10 AM
Nickname: Oubaas
Comment: Amen! Baie dankie vriendin dat jy by Oppie Koffie aangesluit het!
Date: 1/28/2010 9:36:11 AM
Nickname: cuttler
Comment: ai ek moet danie se vir die Here want hy het my leiding gegee om jou te ontmoet om my oe oop te maak . DANKIE LIEWE HEER vir di openbaring ek was duidelik op verkeerde pad
Date: 1/3/2009 3:30:25 PM
Nickname: Yanati
Comment: Dus baie waar,as christen vergeet mens tog te gou,al di mooi,in di lewe,en is ondankbaar,mar kom ons kry ons fokus reg,en prys di liewe Heer:Amen
Date: 2/28/2008 12:23:48 PM
Nickname: hanna08
Comment: Amen, waar woorde, gaan dit met my selgroep deel.
Date: 2/16/2008 7:52:22 AM
Nickname: Existier
Comment: Ja ek kan maar net dankie se vir alles Vader
Date: 2/16/2008 7:50:12 AM
Nickname: Existier
Comment: Ja ek kan maar net dankie se vir alles Vader
Date: 2/15/2008 2:54:40 PM
Nickname: endtimes
Comment: dit is werklik die waarheid, ons kyk soms verby ons seeninge. As ons begin tel, gaan daar sommer n lang lys wees.
Date: 2/15/2008 4:50:06 AM
Nickname: besoeker
Comment: Ek hoop almal wat dit lees neem dit ter harte.
Return to blog
Blogs
Main